“Iemand wat die ekstra myl loop” 2018

“Liezl is regtig iemand wat die ekstra myl loop om haar kliente te bedien. Sy is n kenner/kundige in die veld van opleiding en kon FAMSA help om geleenthede te ontgin en benut. Ons personeel beskik oor goeie kapasiteit juis omdat sy verskeie opleidings gefasiliteer het of ons in kontak gebring het met ander vakkundiges. Ons is dankbaar vir Liezl se insette, wat kon bydrae tot die groei en ontwikkeling van ons organisasie.”